Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Die herrie is los op Klyntji.com gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.