Daisie Jo doen alles, skrik vir niks

Daisie Jo doen alles, skrik vir niks
daisie jo.jpg

Daisie Jo Grobler is van Ladybrand in die Vrystaat, ’n grensdorpie naby aan Maseru, Lesotho. Sy sê dat dié klein dorpie die oorsprong van haar betowering met mode was. Khakidrag van die plaaslike boere, komberse van die Basotho kraalwagters en Chanel suits van al die Europese ambassades se diplomate het almal bygedra tot haar estetika. Daisie was in 2015 ’n finalis van Elle se Rising Star Design Awards, en werk tans as modeontwerper by een van haar grootste inspirasies, Marianne Fassler. Ons hou van haar Instagram. Kyk wat vang sy aan.

i am that first sip of beer that is really good + u r that last sip of beer that is really bad

THE WOMEN YOU ARE BECOMING WILL COST YOU PEOPLE, RELATIONSHIPS, SPACES AND MATERIAL THINGS.

CHOOSE HER OVER EVERYTHING.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Daisie Jo doen alles, skrik vir niks gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand