Tony Gum as moderne Xhosa vrou

Tony Gum as moderne Xhosa vrou
tony-gum.jpg

Sy is ’n opkomende kunstenaar, maar wel reeds bekend met duisende volgelinge op Instagram. Sy is ook pas as die beste kunstenaar aangekondig van die Miami Beach Pulse Art Fair en het ’n Jo’burg Art Fair solo-uitstalling agter die rug – noemenswaardige mylpale vir ’n 22-jarige. Tony Gumgebruik haarself as canvas om haar identiteit as Xhosa vrou uit te beeld. Sy fokus op die individuele ervaring, wat sy beskryf as ’n “spiritual expression of who we really are; our calling, our song, our life’s poem and ode”. Haar stillewes is intiem, waardeur daar ’n reflektiewe gesprek tussen die kyker en kunstenaar ontstaan.

 

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Tony Gum as moderne Xhosa vrou gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand