‘Dear Zimbabwe, I’m sorry I’m gay’

‘Dear Zimbabwe, I’m sorry I’m gay’
Mourning-Zimbabwe-Gay-Rights-Gay-Flag.jpg

Kunstenaar, kurator en queer aktivis Brett Charles Seiler het in Harare, Zimbabwe grootgeword en bly nou in Kaapstad. Sy werk spreek oor sy persoonlike ervarings, denke en emosies en handel gevolglik oor kwessies aangaande queer liggame, spasies en politiek. Liefde, verlies en nostalgie kom sterk deur in sy werk, soos te sien waar hy boodskappe op skoolbanke en swartborde skryf. Een werk lees herhalend “Dear Zimbabwe, I Am Sorry I Am Gay”, as kritiek teenoor Zimbabwe se skoolsisteem en anti-gay wette. Die kunstenaar gebruik dikwels homself en sy persoonlike besittings in pop-up projekte en uitstallings.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van ‘Dear Zimbabwe, I’m sorry I’m gay’ gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand